Die Verlore Seun

Sorrie Pappa
Ek moes die plaas verlaat
Want ek mis die disco ligte

Sorrie Pappa
Ek moes die plaas verlaat
Want ek mis die disco ligte
Te veel

Sorrie Pappa
Ek moes die plaas verlaat
Want ek mis die disco ligte
Te veel

Sorrie Pappa
Ek moes die plaas verlaat
Want ek mis die disco ligte
Te veel

Die robote het groen geword
Dis tyd om te gaan
Soos n droogte
Kom bedonner jy my plan

Bladdy ligte van die stad
Het my lewe verwoes
Ek moet terugkeer na my wortels
Want dis tyd om te oes.

Sorrie Pappa
Ek moes die plaas verlaat
Want ek mis die disco ligte
Te veel

Sorrie Pappa
Ek moes die plaas verlaat
Want ek mis die disco ligte
Te veel

Sorrie Pappa
Ek moes die plaas verlaat
Want ek mis die disco ligte
Te veel



Credits
Writer(s): Xander Ferreira, Nicholas Frederick Matthews
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link