Pot Se Deksel
n pot in my hart kook oor van liefde maar voor ek my kan kry is die eensame trane daar jy's die een vir my jy sit my pot se deksel op
ooh
my hart brand vas by die een waar dit was en ek wag en wag vir jou maar dit voel vir my te hopeloos
en my hart kook oor want ek het jou verloor en ek weet nie of jy hoor nie want ek roep jou as jy weet ek soek jou sal jy hierdie hart van my kom haal
en my hart is rou want ek wag net vir jou om my te wys hoe ek my hart weer heel kan maak
en my hart het nie kos nie want hy wil jou nie los nie en dit vreet my op dat hy by jou bly stop
my hart het nie kos nie want hy wil nie jou los nie sit my pos se deksel op
my hart slaan potte en panne teen mekaar as jy in my drome asemhaal naby my
jy's die een vir my jy sit my pot se deksel op.
ooooeee
en hoe meer ek vra hoe minder is jy daar en ek wag en wag vir jou
maar dit voel vir my te hopeloos
en my hart kook oor want ek het jo verloor en ek weet nie of jy hoor nie
want ek roep jou as jy weet ek soek jou sal jy hierdie hart van my kom haal

en my hart het nie kos nie want hy wil nie jou los nie en dit vreet my op dat hy by jou bly stop
my hart het nie kos nie want hy wil nie jou los nie
sit my pot se deksel op
ooooeeee
en my hart kook oor
want ek het jou verloor
oooeee
want ek roep jou as jy weet ek soek jou sal jy hierdie hart kom haal
en my hart kook oor want ek het jou verloor en ek weet nie of jy hoor nie

my het het nie kos nie want hy wil jou nie los nie sit my pot se deksel pot se deksel pot se deksel op.
... end ...

Credits
Writer(s): Rudie Claase
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.