Kersfees Saam Met Jou

Kyk op na die hemel
Die Suiderkruis
Die sterre ligte al om my
Elke Somer, Desember tyd
Behoort jou hart aan my

Verlang na jonger dae
My ma en pa
My kinder jare op die plaas
Onthou jy die samesyn
Ons Kersfees kuier

Tyd gaan gou verby
As ons, ons weer kry
Sien ons weer mekaar
Aan die einde van die jaar

Whoah Sonskyn dae
Nog 'n Kersfees saam met jou
Kom ons maak dit
Ons beste dae
Vir altyd te onthou

Kuier saam oor Kersfees
Vakansie tyd
Saam lag stories uit te ruil
Braaivleis vuur en 'n glasie wyn
Ons vriende samesyn

Geskenke vir die kinders
Want Kersfees kom
Spesiale dag, saam gevoel
Dan onthou ons wat engele sing
Die Jesus tyding bring

Tyd gaan gou verby
As ons, ons weer kry
Sien ons weer mekaar
Aan die einde van die jaar

Whoah Sonskyn dae
Nog 'n Kersfees saam met jou
Kom ons maak dit
Ons beste dae
Vir altyd te onthou

Gee 'n hart 'n huis
Laat Hy ons die pad aanwys
Elke huis het sy kruis
Maar Hy dra vir jou en my

Whoah Sonskyn dae
Nog 'n Kersfees saam met jou
Kom ons maak dit
Ons beste dae
Vir altyd te onthou



Credits
Writer(s): Byron Kuntz, Joe Vermeulen
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link