Liefde En Leed In Arendsvlei
Mense sê die lewe is goed
Waarvan geboorte tot die dood
Met 'n sterk hart, vol van moed
Kan die donker nagte oorwin
Ek het geleer die lewe is seer
Niemand kan sy konkels vermy
Dis vol vreugde, verlies en vreese
Wat mens soms kan onder kry
Liefde en leed in Arendsvlei
Hulle sê die liefde gee hel
Goue vlerke om te vlieg
Maar vlieg jy te na aan die Son
Vergaan hul en word weer stol
Soms mik mens hoog
En as jy weer val
Sal die liefde jou vang
En oor droewe waters kry
Liefde en leed in Arendsvlei
Soms mik mens hoog
En as jy weer val
Sal die liefde jou vang
En oor droewe waters kry
Liefde en leed in Arendsvlei
Ek het hoop en ek het drome
Ek glo my lewe sal slaag
Mik hoog en niks
Kan niks sal my op my pad verdtrap
Deur moelike tye
Deur dik en din
As steeds moet my trek
Weet ek liefde staan by my
Liefde en leed in Arendsvlei
Waarvan geboorte tot die dood
Met 'n sterk hart, vol van moed
Kan die donker nagte oorwin
Ek het geleer die lewe is seer
Niemand kan sy konkels vermy
Dis vol vreugde, verlies en vreese
Wat mens soms kan onder kry
Liefde en leed in Arendsvlei
Hulle sê die liefde gee hel
Goue vlerke om te vlieg
Maar vlieg jy te na aan die Son
Vergaan hul en word weer stol
Soms mik mens hoog
En as jy weer val
Sal die liefde jou vang
En oor droewe waters kry
Liefde en leed in Arendsvlei
Soms mik mens hoog
En as jy weer val
Sal die liefde jou vang
En oor droewe waters kry
Liefde en leed in Arendsvlei
Ek het hoop en ek het drome
Ek glo my lewe sal slaag
Mik hoog en niks
Kan niks sal my op my pad verdtrap
Deur moelike tye
Deur dik en din
As steeds moet my trek
Weet ek liefde staan by my
Liefde en leed in Arendsvlei
Credits
Writer(s): Murray Curtis Anderson
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2025 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.