Derde Wêreldoorlog

Gee in gee oor
Gee als van jou vir my begin net voor
Ons altwee weet dat jy behoort by my
Ek behoort by jou

Gee op gee meer
Gee alles wat jy het hou op met keer
Gaan nie op hou tot jy weet dat jy
Beter is aan my vir jou sal ek baklei

Sal 'n derde wêreldoorlog vir jou begin
Al is my wapens min sal ek binne in jou hart in klim
En tot die dood baklei om als vir jou te kry
In 'n derde wêreldoorlog het jy oor gegee aan my

Sê ja sê nee
Sê net wat jy wil doen ek wag ek sweer
Ek wil jou so graag soen en vas kan hou
'n Lewe saam met jou 'n geveg begin eers nou

Sal 'n derde wêreldoorlog vir jou begin
Al is my wapens min sal ek binne in jou hart in klim
En tot die dood baklei om als vir jou te kry
In 'n derde wêreldoorlog het jy oor gegee aan my

Ek sal nie ophou tot jy oorgee
Sal nie stop voor jy jou hart gee
Ek sal baklei tot ek jou hart kan vat vir my
Jou lief te kry

Gee in gee oor
Gee als van jou vir my begin net voor

Sal 'n derde wêreldoorlog vir jou begin
Al is my wapens min sal ek binne in jou hart in klim
En tot die dood baklei om als vir jou te kry
In 'n derde wêreldoorlog het jy oor gegee aan

Sal 'n derde wêreldoorlog vir jou begin
Al is my wapens min sal ek binne in jou hart in klim
En tot die dood baklei om als vir jou te kry
In 'n derde wêreldoorlog het jy oor gegee aan my



Credits
Writer(s): Johan Oberholzer
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link