Hoor My Roep
As die stilte van tyd ons twee se paaie kruis.
In my hart se kompas net na jou toe wys.
Soveel myle se verlange, op die pad na liefde.
Van suider-noord sal ek jou soek, waar is jy?.
Hoor my roep, hoor my roep, hoer my roep, na jou.
Met die suider kruis hier in my hart se wens.
En ek hoop dat jy dit kry.
Jys n droom vir n dromer, die winter, die somer, vir my.
Jys elke lied wat ek sing, en dit gaan net oor jou en my.
N Hart vol verlange, gee ek nou vir jou.
Jys n deel van die legkaart wat my stande hou.
Met die verste paaie, deur n droë woenstyn.
Sal ek na jou uitroep, sal ek bly glo.
Jy kan my hoor.

En met tyd sal ons verstaan.
En met die wind hoor ek jou naam.

Hoor my, hoor my roep, hoor my roep na jou.

Hoor my roep, hoor my roep, hoor my roep,
Na jou.

Credits
Writer(s): Chris Else
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.