Souserig

Sous, sy's souserig
Sy maak die manne bietjie stouterig
Sous, sy's souserig
Sy maak die manne mos klopperig
Sous, sy's souserig
Sy maak die manne benouderig
Sous, sy's souserig
Sy maak die manne bietjie bang

Jy maak die dinge bietjie souserig
Al is 'n ding 'n bietjie souterig
Dan raak die hanne bietjie koudterig
Ek kort sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)
Saam met jou is alles soeterig
Dan proe 'n broodjie sommer koekerig
Jy sal moet koes, ek's woelerig
Ek kort sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)

Hey hey hey, ja, kom deel dit uit
Hey hey hey, ja los jou suinigheid
Ek soek net sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)
Sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)
Hey hey hey, ja, waar's daai sousigheid?
(Hy kort net sous, sous, sous op sy lamsboud)
(Hy kort net sous, sous, sous op sy lamsboud)
Sous op my lamsboud!

O, my liewe aarde, my goeiste, groot genade
Sy's souserig (souserig)
So souserig (souserig)
O, my liewe ouers, ek sukkel om te focus
Sy's souserig (souserig)
So souserig

En as sy doen wat sy doen, gaan ons eindig op die vloer
Want sy is souserig
Lekker, lekker, lekker souserig
En as sy doen wat sy doen, maak ek gordyne toe, my broer
Want sy's souserig
Lekker, lekker, lekker souserig
Souserig, lekker, lekker, lekker souserig

Sous, sy's souserig
Sy maak die manne benouderig
Sous, sy's souserig
Sy maak die manne bietjie bang

Jou lippies lyk so lekker byterig
Maak oop die venster, ek's bietjie duiselig
Jy sê jy's single, ek sê lê terug
Ek kort sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)
Jou trampoline lyk lekker wipperig
Ek gaan jou voetjies van die vloer aflig
As jy wil vry sit aan jou flikker lig
Ek soek sous op my lamsboud (hier's dit now)

Hey hey hey, ja, kom deel dit uit
Hey hey hey, ja los jou suinigheid
Ek soek net sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)
Sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)
Hey hey hey, ja, waar's daai sousigheid?
(Hy kort net sous, sous, sous op sy lamsboud)
(Hy kort net sous, sous, sous op sy lamsboud)
Sous op my lamsboud!

O, my liewe aarde, my goeiste, groot genade
Sy's souserig (souserig)
So souserig (souserig)
O, my liewe ouers, ek sukkel om te focus
Sy's souserig (souserig)
So souserig

En as sy doen wat sy doen, gaan ons eindig op die vloer
Want sy is souserig
Lekker, lekker, lekker souserig
En as sy doen wat sy doen, maak ek gordyne toe, my broer
Want sy's souserig
Lekker, lekker, lekker souserig
Souserig, lekker, lekker, lekker souserig

Jy maak my souserig verby, ek soek jou sous so gee vir my
Jy maak my souserig verby, ek soek jou sous so gee vir my
Jy maak my souserig verby, ek soek jou sous so gee vir my
Jy maak my souserig verby, ek soek jou sous so gee vir my



Credits
Writer(s): Don Kelly, Francois Henning, Adolf Vorster, Marc Brendan
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link