Dit Beter Maak

Dis net te veel om te verstaan
Alles wat in my kop nou aangaan
Hul sê die lewe is nie so moeilik
Dis net elke oggend opstaan

Hoekom voel ek dan soos ek voel
Weet ek is soveel meer bedoel
En in die stilte skreeu ek harder
As wat almal aanneem

Hou net op
Kom aan en maak dit stop
As jy kon voel wat ek voel in my hart
Sou ons hierdie wêreld hemel op aarde maak
Daar is 'n antwoord op almal se vrae
En ek belowe ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak

Ek weet jy dink soms ek is vreemd
Ek soek net plek vir al my stories
Te veel mense wat "pretend"
En niemand is eg in al hul stories

Ek soek iemand om na op te kyk
Want dan is dit ek en dit is 'n besluit
Dan ons staan ons reg die oë as ons almal net op kyk

Hou net op
Kom aan en maak dit stop
As jy kon voel wat ek voel in my hart
Sou ons hierdie wêreld hemel op aarde maak
Daar is 'n antwoord op almal se vrae
En ek belowe ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak

Ek weet nie meer wat ek voor wag
Want almal wag vir my
So ek gee nie meer wat ek nie is
Die antwoord lê by my

As jy kon voel wat ek voel in my hart
Sou ons hierdie wêreld hemel op aarde maak
Daar is 'n antwoord op almal se vrae
En ek belowe ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak



Credits
Writer(s): Riana Nel
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link