Waterblommetjies (Live in Die Staatsteater)

Waterblommetjies uit die boland
Waterblommetjies van die Kaap
Maak die bredie net soos in die wynland
En sê jy is baie lief vir my voor jy gaan slaap
Daardie wind waai weer by my voordeur in
Hy maak my hart mos aan die sing
Dit is gaaf om die kaap weer dag te sê
En ek vat jou saam na die koringland
Wie ry saam as my hart so brand
Dit is lekker om die boland lief te hê.
Van hungs het weer sy pyp gestop
Tafelberg se hoed is op
En die bergies begin al huis se kant toe staan
Groenpunttoring knip sy oog
Die Suidoos maak 'n weie boog
En die waalpad help jou as jy huis toe gaan
Koor
O Kaap, O Kaap, o mooiste kaap
Jy maak my hart weer baie seer
Jou ghantam kom mos altyd weer en weer
Die mayflower het uitgevaar
Gaan snoek haal daar by Houtbaai
Waar karbonkelberg die stormsee gewaar
Hulle het teruggekeer na tafelbaai
en op duiwelspiek vir die engel gewaai
En die engel het 'n traan uit sy oë gevee.
Koor
Koor
Koor



Credits
Writer(s): Anton Goosen
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link