Dit Is Naweek

(Hey)
Maak oop die krane
Laat die beat uitspoel laat die beat uitspoel
(Hey)
Wat is die planne
Ek het daai gevoel, ek het daai gevoel
(Hey)
Hier in my are loop en loop en loop en loop
En loop hy
(Hey)
Maak los die honde
Hierdie ding wil spin, hierdie ding wil spin
(Hey)
Spring in die skare
In die middel in, in die middel in
(Hey)
Hier in my are loop en loop en loop en loop en loop hy

Dit ís naweek
Laat die vure brand
Laat die dansvloer kramp
Hier gaan dinge lekker raak
Mmm ek hou van die naweek smaak
Dit ís naweek
Laat die gees jou vat
Sit jou lyf in rat
Hier gaan dinge lekker raak
Mmm ek hou van die naweek smaak
Dis wat dit lekker maak

Ek hou van die naweek smaak
Dis wat dit lekker maak

(Hey)
Vis in die water
Laat die luide loop, laat die luide loop
(Hey)
Hiervoor gebore
In musiek gedoop
In musiek gedoop
(Hey)
Hier in my are loop en loop en loop en loop en loop hy

Dit ís naweek
Laat die vure brand
Laat die dansvloer kramp
Hier gaan dinge lekker raak
Mmm ek hou van die naweek smaak
Dit is naweek
Laat die gees jou vat
Sit jou lyf in rat
Hier gaan dinge lekker raak
Mmm ek hou van die naweek smaak
Dis wat dit lekker maak

Ek hou van die naweek smaak

Nanananana nana na naweek
Nanananana nana na naweek
Maak hom tot bo toe vol
Want dis hoe die naweek rol

Dit is naweek
Laat die dansvloer kramp
Laat dit lekker raak
Ek hou van die naweek smaak

Dit is naweek
Laat die vure brand
Laat die dansvloer kramp
Hier gaan dinge lekker raak
Mmm ek hou van die naweek smaak
Ek hou van die naweek smaak
Dit is naweek
Laat die gees jou vat
Sit jou lyf in rat
Hier gaan dinge lekker raak
Mmm ek hou van die naweek smaak
En dis wat dit lekker maak
Ek hou van die naweek smaak
En dis wat dit lekker maak



Credits
Writer(s): D. Kelly, K. Darren, M. Brendon, W. Basson
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link