Mense Soos Jy

Waars die tye wat ek net kon wees
En my harts geluk op niemand vrees
Dit was veel vir my
En soos 'n haan se kraai

Soms moes ek die wysheid leen
Ek is bly ek het my tyd geneem
Want?? skyn tot by 'n Kaap se draai

Tyd sal steeds sy deel kom haal
Sy jare op hom eis
Ek besef soos wat ek verder ry
Mense soos jy
Dinge wat my altyd by sal bly
Dis wat ek onthou
Dit is 'n deel van my
Wens ek kon hê
Alles wat hier in my siel kom lê
Want my hart word seer
As ek koebaai moet sê
My hart word seer
As ek koebaai moet sê

As ek terug kyk op my pad
Weet ek daar was altyd mense wat
By my sal staan
Al sou my wêreld draai

Maar tyd sal steeds sy deel kom haal
Sy jare op kom eis
Ek besef soos wat ek verder ry
Mense soos jy
Dinge wat my altyd by sal bly
Dis wat ek onthou
Dit is 'n deel van my

Wens ek kon hê
Alles wat hier in my siel kom lê
Want my hart word seer
As ek koebaai moet sê

Wens ek kon hê
Alles wat hier in my siel kom lê
Want my hart word seer
As ek koebaai moet sê
My hart word seer
As ek koebaai moet sê

As ek koebaai moet sê



Credits
Writer(s): Nadine Hoffeldt, Steve Purvis
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link