De Wet Straat

Daar was 'n dag wat ons kon sien hoe alles stadig kon verdwyn
Ek het gevra, ek het getwyfel of Jy deur sou kom vir my
Het Jy gehoor? Hoor Jy my? Dis soms so moeilik om 'n antwoord te kry
Met al die vrae en die geraas sal Jy steeds vashou aan my?

Sal Jy steeds vashou aan my?

Wag saam met My
Jy sal nog jou kans kry
Ek weet jy voel soms so klein
Maar hou net vas aan My

Wat soek Jy?
Is daar iets wat ek vir Jou moet doen
Is dit duidelik dat ek struikel
Is dit duidelik dat ek roep

Eenvoudig
Is my pleit voor Jou vandag
Sal Jy my kom bevry
Voor die donker my weer kom kry?

Wag saam met My
Jy sal nog jou kans kry
Ek weet jy voel soms so klein
Maar hou net vas aan My

Wag saam met My
Jy sal nog jou kans kry
Ek weet jy voel soms so klein
Maar hou net vas aan My

Wag saam met My
Jy sal nog jou kans kry
Ek weet jy voel soms so klein
Maar hou net vas aan My



Credits
Writer(s): Christo Du Plessis
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link