Vat My Terug

N donderdag oggend word ek wakker
Ek vergeet ek het n date by die jonge akker
Gisteraand was nou weer n helse jol
Maar nou sit ek met n Girl wat my hand vat en hol

Ek is nog nie reg vir iets so intens
So ek dink n bottel brandewyn is maar vir die bes
Ek sit hier wonder hoe op aarde
Sit hier mans met moerse fokken baarde

Die semester is oppad, jy begin weer stress
Maar n braai by die vlei is maar vir die fokken bes

En vat my terug na potchefstroom
Prof fika het alweer n speech om te doen
Hiers baie goed vir jou om te doen
Maar kyk net mooi wie de fok jy soen

Ek het net geld om krag te koop
Maar ek sien liewer myself in bourbons in loop
Die gummies daar is beter as n burger
As wat die SS nog ooit kon fokken murder

Nou Wat se jy impala nou
Die plek waar ek sien hoe fokken mense kou
Jah dis lekkerder daar as dit vol is
Maar ek dink hulle moet leer wat student price is

Music's Café op n woensdag aand
Gelukkig is dit nou die begin van die maand
Ons gan soontoe om kareoke te sing
En daarna se ons hulle moet die fokken bier bring

Texas rockbar op ń dinsdag aand
Dis jou ma se potch so goeie naand
Dis ons dorp fokken potchefstroom
So studente dra met trots die fokken kroon

En vat my terug na potchefstroom
Prof fika het alweer n speech om tedoen
Hiers baie goed vir jou om te doen
Maar kyk net mooi wie de fok jy soen
En vat my terug na potchefstroom
Prof fika het alweer n speech om te doen

Hiers baie goed vir jou om te doen
Maar kyk net mooi wie de fok jy soen
Maar kyk net mooi wie de fok jy soen



Credits
Writer(s): Waldo Erasmus
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link