Mayweather

Ek doen die dinge vir die liefde, musiek bra ek het lyn dammit
Ek laat val dit soos die reen bra, hits bra is mayweather
En ek vra jou asb bra, hou op bitch praat en kom straight dammit
Ek glo stellig dat jy weet bra, ek is siek bra en tot op jy grand it
So jy se dit...

My vlag sal nooit in die game sak
Kom met die hits en jy bly duck
Hustle steeds in die game hard
So as die sukses kom gaan ek blame vat
Al die jare ek voel dit hie, niemand beter as dit
Niemand beter as Quin C almal weet wies die shit
En in compare to die rappers is ek upstairs
So dope ek laat dope emcees klink soos swak werk
Yoh...
So jy wat jou so 'n challenge hou
Kom teen my ek embarrass jou
Ill ek bly ja ek kill die game
Die emcee het lyn ja ek het daai bou
Ek's 'n ander man ja 'n ander ou
'n koue mens daai's hoekom ekke my warm hou
Jy's under done en ek's baie rou
So die shit wat ek spit moet ek permanently on fire hou
Hoe lyk daai dan nou
Is easy om 'n ou te retire nou
Lyrical ammunisie so ek fire gou
But ek's hie om die laaities te inspire nou

Ek doen die dinge vir die liefde, musiek bra ek het lyn dammit
Ek laat val dit soos die reen bra, hits bra is mayweather
En ek vra jou asb bra, hou op bitch praat en kom straight dammit
Ek glo stellig dat jy weet bra, ek is siek bra en tot op jy grand it
So jy se dit...

Elke number is 'n hit wat ekke maak en skryf
Create en touch jou diep jy voel dit saam met my
Weet jy wonder hoe die ou dit amekaar reg kry
Jy sal nie verstaan nie, verstaan nie

Ek value als wat ek skryf jy dink ek steek my notes in 'n kluis weg
As daai die case was moes ek uit pak elke dag vir 'n safe check
Want daai's hoe 'n rapper die game crack, plus
Met daai moet jy hustle maar julle rappers steek lyf weg
Data op want jy bly chat
Spring die klong op 'n stage, ek ruk dit live as ek rymklets
Ek steek net uit as ek bookings kry wat 'n artist darem wil uit cash
Vir jare fight ek die stryt, amekaar'n hit want dis my tracks
Met ander woorde ek bly veg, aaah!

Ek doen die dinge vir die liefde, musiek bra ek het lyn dammit
Ek laat val dit soos die reen bra, hits bra is mayweather
En ek vra jou asb bra, hou op bitch praat en kom straight dammit
Ek glo stellig dat jy weet bra, ek is siek bra en tot op jy grand it
So jy se dit...
Ek doen die dinge vir die liefde, musiek bra ek het lyn dammit
Ek laat val dit soos die reen bra, hits bra is mayweather
En ek vra jou asb bra, hou op bitch praat en kom straight dammit
Ek glo stellig dat jy weet bra, ek is siek bra en tot op jy grand it
So jy se dit...

Credits
Writer(s): Jacquin Fredericks
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link