Eks Net Mens

Daar kom ook 'n tyd wat jou bou
Wa amal gan praat rondom jou
Ma alles gan tyd vat, onthou
Want God sit sy plan uit vijo

Wat jy se(Jy se)
Sal my nie agter kan hou
Eks net mens(Net mens)
Wat net vorentoe wil go

Ek is net mens
Ek maak mistakes
God het my plans
Kla uitgeskryf
So ek bevind my
Nogsteeds hie
Ini music se bedryf
Ek dink dit is in my
Ek bevind my
Om my feelings te beskryf
God is die skrywer
My lewe is my storie
Die kompas is di bybel
En my hoofstuk is nie oor nie
Ek raak net wyser
Kani verloor nie
Ek is te diep vijo
Al kom ek nie so voor nie
En ek het patience
Ek leef my storie uit nou
Eks nogi bydi einde
But ek sal net moet uit hou
Spring opi stages
Met baie wat my back hou
My ou self was my enemy
Ek moes lankal net let go

Daar kom ook 'n tyd wat jou bou
Wa amal gan praat rondom jou
Ma alles gan tyd vat, onthou
Want God sit sy plan uit vijo

Wat jy se(Jy se)
Sal my nie agter kan hou
Eks net mens(Net mens)
Wat net vorentoe wil go

Tydlike dinge
Maak di meeste seer
Dan isit eintlik hule
Wat jou di meeste leer
Di pyn raak minder
Ja want di tyd genees
Nou voel ek vry van binne
Isit di eerste keer?
Ek is net mens
Ek het ook feelings met meanings
Hie binne wat ek graag wil protect
God het a plan
Met al my steps
Sit my trust in sy hand
Jy kan my beste kant expect, want

Daar kom ook 'n tyd wat jou bou
Wa amal gan praat rondom jou
Ma alles gan tyd vat, onthou
Want God sit sy plan uit vijo

Wat jy se(Jy se)
Sal my nie agter kan hou
Eks net mens(Net mens)
Wat net vorentoe wil go



Credits
Writer(s): Tamlin Samuels
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link