Jyt My Geleer
Jyt my geleer om my hart minder te gebruik ja
En ek het nooit geweet vir liefde sal ek n prys moet betaal
Maar ek sal nooit dat my past my future beskryf nie
Ek gaan nie wat jy gedoen het teen jou gebruik nie
Want ek weet ook dat jy nie so was altyd nie
En jy was lief vir my
Al was dit net vir n tydtjie
Jy het gedoen wat jy gedoenit
Omdat ek dit toegelaat het
Lekker gekry wanner jy
My op my knieë gehat het
Angehou terwyl ek geweet het ek moes jou gelat gaan het
Om te dink ek wou even my future met jou gebeplan het
Ek het die signs gesien maar ek het dit geignoreer
Want ek het gecheck
Later sal jy net moet realiseer
Dat die goedte wat jy doen dat dit nie worth it is nie
Om ons bond te verloor is iets wat jy nie kan risk nie
Maar ek guess ek was verkeerd
Jy was nooit even gereed vir comitment
Jy wou maar net anhou speel
Jy move asof jy nie warie as jy my verloor nie
Face ek jou oor iets
Elke dag is dit n ander storie
Ek het gemaklik geraak om tweede te wees
Was nooit nommer een
Dit het my gebreek
Want ek sou nooit dieselfde aan jou gedoen het nie
Jy het gehoor
Nie geluister toe ek jou gese het hoe ek gevoel het nie

Ek wonder rerig
Of happy endings ooit exist
Of is dit net ek wat daai parte miss
Okay kom ons kyk
Kom ons vat dit bietjie terug naai
Daai is seke nie true nie
Want dis nog net pyn wat ek ondervind
So ek fade maar vir n verligting
Van stilte en sober thoughts is wat my laat terug dink
My mind is die see eks besig omte verdrink
Ek wonder of iemand my ooit lewendig sal uit bring
Se my hoe kan ek my pyn numb
Ja my oë is vol tranne
Ja laat in die ande
Se my hoe kan ek dit uit maak
Ja my hart is so swaar en min mense verstan dit
Elke keer as ek my gaurd af haal
Dan het mense my kom wys hoekm ek dit op moes gelos het
Van ek sweer al daai liefde wat ek gekry het was daai soorte liefde waarvoor ek moes geforce het

Credits
Writer(s): Azaria Visagie
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.