Groter As Goliat
Liefde is sterker as Simson, groter as Goliat
Wys my wat's lekker en maak bietjie lyf los vanaand
Diep in jou oë dis waar ek nog kan glo
Wat more weer beter sal wees
Jy ken elke hoek van my hart soos 'n boek
Niemand kan my beter lees
Genoeg gepraat kom ons laat die vuur brand
Vlamme dans rooi blou en geel
Kannie genoeg van jou kry nie niemand kan my soos jy verlei nie
Maak weer jou lyf los vanaand
Want liefde is sterker as Simson, groter as Goliat
Hoendervleis lekker as jy aan my lyf vat
'n Magtige dreuning lippe soos heuning
Wys my wat's lekker en maak bietjie lyf los vanaand
Want jy wys my wat's lekker
Maak bietjie lyf los vanaand
Want jy wys my wat's lekker
En maak bietjie lyf los vanaand
Jy kan my vang sonder enige plan
Maak my 'n klein bietjie mal
Niks vergelyk hoe jy regdeur my kyk
'n Duisend keer weer vir jou val
Gun en gesê ons weet wat ons wil hê

Word ons van liefde dronk?
En dis okay want ek en jy
Ons liefde is sterker as Simson, groter as Goliat
Hoendervleis lekker as jy aan my lyf vat
'n Magtige dreuning lippe soos heuning
Wys my wat's lekker en maak bietjie

Credits
Writer(s): Gerhard Steyn, Murray Lubbe, Shan Read
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.