Die Seën

Die Here seën jou
En bewaar jou
Skyn Sy aangesig oor jou
Mag Hy genade bewys
Die Here draai Sy
Gesig na jou
Mag Hy jou vrede gee

Die Here seën jou
En bewaar jou
Skyn Sy aangesig oor jou
Mag Hy genade bewys
Die Here draai Sy
Gesig na jou
Mag Hy jou vrede gee

Amen
Amen
Amen

Amen
Amen
Amen

Die Here seën jou
En bewaar jou
Skyn Sy aangesig oor jou
Mag Hy genade bewys
Die Here draai Sy
Gesig na jou
Mag Hy jou vrede gee

Amen
Amen
Amen

Amen
Amen
Amen

Amen
Amen
Amen

Amen
Amen
Amen

Mag Sy guns rus oor jou lewe
En 'n duisend generasies
Jou familie, en jou kinders
En hul kinders, en hul kinders

Mag Sy guns rus oor jou lewe
En 'n duisend generasies
Jou familie, en jou kinders
En hul kinders, en hul kinders

Mag Sy guns rus oor jou lewe
En 'n duisend generasies
Jou familie, en jou kinders
En hul kinders, en hul kinders

Mag Sy guns rus oor jou lewe
En 'n duisend generasies
Jou familie, en jou kinders
En hul kinders, en hul kinders

Mag Sy vrede jou vooruitgaan
Agter jou staan, en langs jou staan
Dit omring jou, Hy is in jou
Hy is met jou, Hy is met jou

In die oggend, en die aande
In jou doene, en jou late
In jou hartseer, in jou vreugde
Hy is vir jou, Hy is vir jou

Hy is vir jou, Hy is vir jou
Hy is vir jou

Amen
Amen
Amen

Amen
Amen
Amen

Mag Sy guns rus oor jou lewe (Amen)
En 'n duisend generasies (Amen)
Jou familie, en jou kinders (Amen)
En hul kinders, en hul kinders

Mag Sy vrede jou vooruitgaan (Amen)
Agter jou staan, en langs jou staan (Amen)
Dit omring jou, Hy is in jou (Amen)
Hy is met jou, Hy is met jou

In die oggend, en die aande (Amen)
In jou doene, en jou late (Amen)
In jou hartseer, in jou vreugde (Amen)
Hy is vir jou, Hy is vir jou

Amen
Amen
Amen

Amen
Amen
Amen



Credits
Writer(s): Chris Brown, Steven Furtick, Kari Brooke Jobe, Cody Carnes, Charles Noke
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link