Ek Like Hoe Jy Dans (feat. Snotkop)

Woo! Ché en bietjie Snotkop

Kan jy dit nie sien nie?
Dink dis tyd dat jy deel
Daar's dinge wat jy doen, my ding, wat die wye wêreld moet weet
Jy dink jy's drie, ek dink jy's tien
Ek scheme dis tyd dat jy sien
Hoe jy deur my oë lyk vir my

Op fleek, dis siek, ek freak
As jy dans op jou eie beat

Ek like hoe jy dans
Da-da-da-da dans
Kyk vir my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy dans, dans, dans
Ek like hoe jy move
Da-da-da-da groove
Kyk vir my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy move, move, move

Dans, dans, dans (skud, skud, skud)

Pas nie in die boksie
Jy't hom lankal gebreek
Jy's min gepla nie om nie terug te staan nie
As 'n boomer vir jou preek (oukei)
Jy's chill, my girl, jy's comfortable
Jy's nie so deel van die crowd
Jy het dit, sê dit, sê dit, sê dit loud

Op fleek, dis siek, ek freak
As jy dans op jou eie beat

Ek like hoe jy dans
Da-da-da-da dans
Kyk vir my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy dans, dans, dans
Ek like hoe jy move
Da-da-da-da groove
Kyk vir my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy move, move, move

Dans, dans, dans (skud, skud, skud)
Dans, dans, dans

Skud daai litte los
Uit die heupe geva'lik
Doen dit somme' los, want jy's te hot om te sanik
Warm aan die brand, gooi die sand, gooi die water
Skud, skud, skud (skud dit)
Hierdie's vir die girls met die jukebox, neh
Bring vir my daai girls wat kan beatbox, yeah
Hu-uh los daai girls met die botox, neh
Spring 'n bietjie bok nes 'n Springbok, woah
Maar kan 'n Springbok dans?
Wel, ek het gehoor Faf kan break dans

Ek like hoe jy dans
Da-da-da-da dans
Kyk vir my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy dans, dans, dans
Ek like hoe jy move
Da-da-da-da groove
Kyk vir my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy move, move, move, move

Dans, dans, dans (skud, skud, skud, skud dit)
Move, move, move, move, move



Credits
Writer(s): Chantel Blignaut, Che-lee Nel, Dirk J Van Niekerk, Don Kelly, Francois Henning
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link