Dors
Jy lyk so dors vir my
Ek het my nommer verloor, kan ek joune kry?
As jy jou lippe so lek (ah) doen jy dit vir my
Jy sien my ek weet dit hou verby vergeet dit
Voel jy die hemp van my, troumateriaal
Kan ek 'n pleister kry ek het vir jou geval?
Jy soek my ek weet dit hou verby vergeet dit
Jy lyk so dors vir my
Sal jy 'n drankie saam my kry?
Net so fyn op die klippe, ooh net so sag op die lippe
Ek's jammer maar flippen hel jy's oulik
Ek's bietjie dors vir jou
So 'n dubbel brandewyn my nou

Ek's jammer maar flippen hel ek's dors vir jou
Is jy dalk 'n Wêreldbeker want ek wil jou wen
Is jou liggaam 'n wêreldkaart want ek wil jou verken
Jy gee my 'n kopseer
My glas leeg maak vol weer
Ja ek weet ek verdien jou nie
Maar ek sal weer en weer en weer en weer probeer

Jolene
Jy lyk bietjie lyk bietjie dors vir my
Jy vat bietjie baie dan mors op my
Ek weet sy sal nie maar jy moenie val nie
Jy woon op 'n stalletjie hoekom gaan haal jy nie ene vir jou nie
Jy gat haar naam nie eers more onthou nie
Eers as jy wou nie
Sy's af die Kaap af en jy's af Benoni
Sluk maar net boet moenie kou nie
Sy gaan jou nie trou nie jy's nie daardie ou
Sy's warm nie lou nie
Sy val nie vir jou nie
Sy soek 'n Kurt Darren nie Nicholis Louw nie
Sy maak lekker boerbeskuit
Jy maak lekker moeilikheid
Kry nou klaar dis slaapietyd
Jy nie haar nie jou nie
Jy lyk so dors vir my
Sal jy 'n drankie saam my kry?
Net so fyn op die klippe ooh net so sag op die lippe

Ek's bietjie dors vir jou (Dors vir jou)

Credits
Writer(s): Johan Oberholzer
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.