Oeps

Dis verby
Dis die laaste keer
Sê jy weer
Soos jy jou rug op my draai
En uit storm by my deur

Maar oomblikke later
Begin my foon weer lawaai
Jy gee die bevel
Ek moet by jou plek kom draai
Jy wil net hê ons moet praat
Ons kan die nie net so laat staan
Net so laat staan nie

Oeps, daar val ek weer vir jou
Ek weet ek mag dit dalk berou
Maar vir nou
Wil ek net my arms om jou vou
Oeps, daar het jy my
Jy het my met jou soen verlei
Besef jy
Nou wil weer net hier bly
Oeps, daar is dit nou
Oeps, daar is dit nou
Ek val weer vir jou

Ek val weer vir jou ou ou ou ou ou
Ek val weer vir jou ou ou ou-hou

Net wanneer ek dink dis nou werklik verby
Dat ek kan aan beweeg en genees van die pyn
Dan staan jy weer voor my

Ek is kragteloos wanneer
Ons lippe mekaar weer vind
Elke keer net meer
Al weet ek dit maak so seer
Vanaand is ons een
Snoesig saam terwyl dit reën
Terwyl dit reën

Oeps, daar val ek weer vir jou
Ek weet ek mag dit dalk berou
Maar vir nou
Wil ek net my arms om jou vou
Oeps, daar het jy my
Jy het my met jou soen verlei
Besef jy
Nou wil weer net hier bly
Oeps, daar's dit nou
Oeps, daar's dit nou
Ek val weer vir jou

Ek val weer vir jou ou ou ou ou ou
Ek val weer vir jou jou jou

Dit voel vir my kompleet
Of ek op neer moet val en smeek
Kyk hier lê ek broos en bleek
Terwyl ek die als ontleed
Maar eks so geheg aan jou
My hart is al so rou
En dan slaan jy nog n hou

Vanaand is ek so blot
Maar more is ek terug by jou

Daar val ek weer vir jou
Ek weet ek mag dit dalk berou
Maar vir nou
Wil ek net my arms om jou vou
Oeps, daar het jy my
Jy het my met jou soen verlei
Besef jy
Nou wil weer net hier bly
Oeps, daar val ek weer vir jou
Ek weet ek mag dit dalk berou
Maar vir nou
Wil ek net my arms om jou vou
Oeps, daar het jy my
Jy het my met jou soen verlei
Besef jy
Nou wil weer net hier bly
Oeps, daar's dit nou
Oeps, daar's dit nou
Ek val weer vir jou

Ek val weer vir jou
Dis verby
Oeps
Ek val weer vir jou
dis verby
Oeps
Ek val weer vir jou
Dis verby
Oeps
Ek val weer vir jou
Dis verby



Credits
Writer(s): Hendrik Meyer-vermeulen
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link