Namakwaland (feat. Tyron Farmer)

Meisiekind my hart se punt
Ons is vas gebind in die liefdeslint (Ooooh)
Ek en jy verewig saam
Deur dik en dun saam in die liefdesbaan
Ek vra jou om met my saam te wees
Bokka ek's in die liefdesgees
Kom gee jou hand kom stap met my
In die liefdes paadjie net ek en jy
Ek wil jou net stuif vas hou
En jou arms hier om my vou

En soos namakwaland (Oooooh)
Die wêreld van mooiheid
Net waar jy kyk
Jy het alles hier binne in my
My liefling my blommeland
(Deejay wonie druk dai number)

Onthou jy die aand voor die poskantoor
Toe jy my hand so stuif vas hou (Ooooh)
Die mense het nogals so gekyk
Gedink dat ons n kondoom gebruik
Ek vra jou om met my saam te wees
Bokka ek's in die liefdesgees
Kom gee jou hand kom stap met my
In die liefdes paadjie net ek en jy
Ek wil jou net stuif vas hou
En jou arms hier om my vou

En soos namakwaland (Oooooh)
Die wêreld van mooiheid
Net waar jy kyk
Jy het alles hier binne in my
My liefling my blommeland

En soos namakwaland (Oooooh)
Die wêreld van mooiheid
Net waar jy kyk
Jy het alles hier binne in my
My liefling my blommeland
En soos namakwaland (Oooooh)
Die wêreld van mooiheid
Net waar jy kyk
Jy het alles hier binne in my
My liefling my blommeland



Credits
Writer(s): Tyron Farmer
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link