6/52 Oulikste Nooi
Sy is my silly
My oulikste mooiste nooi
Die girl van my hart
Die een wat my omvêr kom gooi
Die oulikste
Nooi vir my
Sy is my lyfie
Die een wat my aandag kry
Sy is my liefie
Die een saam wie ek wil ry
Die oulikste
Nooi vir my
En ek sal langs haar staan
Soos Jesus ons weg baan
Haar naby hou
En hier
Saggies in my arms vou
Sy is my Womandla
Mooiste mooi, mooi Maloi
Sy is my engel
Die een wat my in lag kom strooi
Die oulikste
Muisie vir my
Sy is my muisie
Sy hou so baie van geraas
Ek is s haar Kasie
Ek love om saam haar te dans
Die oulikste
Nooi vir my
Ek sal langs haar staan
Soos Jesus ons weg baan
Haar naby hou
En hier
Saggies in my arms vou
Toe do do
Ek sal langs jou staan
Soos Jesus ons weg baan
Jou naby hou
En hier
Jou saggies in my arms vou
Jy is die enigste
Die een met wie ek wil trou
Later die jaar word ek jou man en jy my vrou
Die oulikste
Nooi vir my
Die oulikste
Ja nooi vir my
My oulikste mooiste nooi
Die girl van my hart
Die een wat my omvêr kom gooi
Die oulikste
Nooi vir my
Sy is my lyfie
Die een wat my aandag kry
Sy is my liefie
Die een saam wie ek wil ry
Die oulikste
Nooi vir my
En ek sal langs haar staan
Soos Jesus ons weg baan
Haar naby hou
En hier
Saggies in my arms vou
Sy is my Womandla
Mooiste mooi, mooi Maloi
Sy is my engel
Die een wat my in lag kom strooi
Die oulikste
Muisie vir my
Sy is my muisie
Sy hou so baie van geraas
Ek is s haar Kasie
Ek love om saam haar te dans
Die oulikste
Nooi vir my
Ek sal langs haar staan
Soos Jesus ons weg baan
Haar naby hou
En hier
Saggies in my arms vou
Toe do do
Ek sal langs jou staan
Soos Jesus ons weg baan
Jou naby hou
En hier
Jou saggies in my arms vou
Jy is die enigste
Die een met wie ek wil trou
Later die jaar word ek jou man en jy my vrou
Die oulikste
Nooi vir my
Die oulikste
Ja nooi vir my
Credits
Writer(s): Luan Swart
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.