Rugsteker

Stadig loop jy weg my hart was nog altyd reg
Maar ek wou nie luister nie wat hy vir my skreeu nie
Terug sit ek en kyk hoe werk hierdie storie uit
Ek wens net ek het geweet dat jy my in die rug gaan steek

Want ek en jy kon saam iets hier uit kry jy het my
Op gebou en net weer so in twee gevou
En jy was altyd in my hart en nou is daar net een klein hol ou plekkie
Maar dit is nie meer joune nie

Aaklig en deur mekaar die leuens was toe eintlik waar
Jy en jou rugsteek vriende was die begin van my einde
Ek het alles toe gesmeer gesweer ek het my les geleer
Ek sal nie terug kyk nie want jy is nie die moeite werd nie

Want ek en jy kon saam iets hier uit kry jy het my
Op gebou en net weer so in twee gevou
En jy was altyd in my hart en nou is daar net een klein hol ou plekkie
Maar dit is nie meer joune nie

Ek wens ek het geweet wat in my hart aan gaan of ten minste net verstaan
Ek wil net weet waar kom die gevoel vandaan of waarheen dit gaan

Want ek en jy kon saam iets hier uit kry jy het my
Op gebou en net weer so in twee gevou
En jy was altyd in my hart en nou is daar net een klein hol ou plekkie
Maar dit is nie meer joune nie



Credits
Writer(s): William Jonker
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link