Laaste Lag

Ja
Dis Rap
Met a kort storie
Oor sy lewe
Let's go

Toe ek klein was het vir my die onderwyser al gesê
Ek mag Afrikaans nie praat nie
Weil ich dich dann nicht versteh
Ek het gelê in die hoek
Sonder speelgoed
En menir vluk
Omdat ek wia ruep
Fok off met jou reëlboek!

Elke keer soek
Hei na die leer brook
Ma ek se nia mut
Oppas wat ek sê
Al die Drogas laat die tjoggas volg asof almal my wil hê
Lê met altwee ore oop
As ek hulle hoor loop
En ek voel my aggression
Nou stadig oorkook
Ek moet alles so koop
En moet almal glo ook
Maar net vryheid is perfection
Jy gooi alles oorboord
As jy die boot voor stoor
Maak stil elke moor woord
Jou onkunde is infection
Omdat jy net vir bo hoop
Maar ek
Nooit ooit
Nie ek is wie ek is
En ek diss wie ek diss
Elke oom elke mis
Waar jy woon sal ek pis
Teen die stroom like a vis ja

En al die mense kyk nou na my
Sien vir my val en dink dis verby
Almal is bly het vir die dag gewag
Maar Rap Machine is die laaste wat lag

Ek het gesukkel in die skool
Wou net vry wees soos n voël
Ja was anders as die anner
Die diamant in die middel van die kool
Maar die stelsel sien dit nie
Daar is net een filosofie
Daar waar ek is
Dit is not the place to be
Moet terug to die mainstream
Net sien wat jy sien
Vlug in my daydream
Rapping on stage scene
Bokkies wil my hê
For the rating PG18

Die fantasie is nice
Maar ek sit nog by die huis
Maak rekening after rekening
Om vir hulle te bewys
Ek is smart op die lys
Maar die reality is anders
Wys vir die wêreld wie ek dan is
Jy kan kom as dit jou plan is
Ek val om van al die branders
Maar ek staan weer op
Neem'n slaan neem'n dop
Rap Machine
Hierdie man is'n god
En ek stamp na die top
Met die plan om te rock
Fok

En al die mense kyk nou na my
Sien vir my val en dink dis verby
Almal is bly het vir die dag gewag
Maar Rap Machine is die laaste wat lag



Credits
Writer(s): Rap Machine
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link