Tevrede?

Mikrogolfoond mense marseer
Wanbegrip wanbalans wanbeheer
Weggedraai met die son op hul rûe
Ek verkies die son op my gesig
En ek sal nooit weer terug gaan nie
Ek sal nooit weer terug gaan nie
Ek sal julle nooit tevrede
Tevrede stel nie
Hou jou kop vas
Die probleem is net dat
Ek nie weet wie ek is nie
En hierdie kan nog lank vat
Hierdie kan nog seermaak
Kan ons maak of ons vir ewig kan leef?
Sal ons ons geheime boodskappe vergeet?
Fluister kliphard speel so sag as wat jy kan
Soen so veel as wat jy wil
Soen so veel as wat jy wil
Hou my net vas die werklikheid is dat
Ek nie weet wie ek is nie
En hierdie gaan nog lank vat
Hierdie gaan nog seermaak
Kan ons maak of ons vir ewig kan leef?
Sal ons ons geheime boodskappe vergeet?
Fluister kliphard speel so sag as wat jy kan
Soen so veel as wat jy wil
Soen so veel as wat jy wil
Soen so veel as wat jy wil (Soen so veel as wat jy wil)
Soen so veel as wat jy wil



Credits
Writer(s): Francois Badenhorst, Georg Johan De Ridder, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link