Soos die Seisoene
Jy het my laat glimlag in somer
En laat vergeet van alles in die nag
Nou staan ek hier in die reën
En ek hoop dis 'n leun, dit net 'n leun
Ek sal nooit verstaan hoe dit gebeur
Ek sal net vergeet van al die seer
As jy dit verstaan
Sal ons liefde net bly staan
Die lewe is te kort om langer te kan wag
Oh, die wind dra al ons woorde
Tot diep hier in die nag
Ek weet jy wou seisoene
Van ons liefde laat verdraai
Maar saam het ons 'n beter kans
Soos by ons laaste dans
Ons laaste dans
Dis goed om vas te klou aan my gedagtes
Soos wat ek aan die winter volmaan idee klou
Ek sal nooit jou liefde kan vergeet nie
Weet net ek was nog nie gereed nie
Ek hoop na al jou vrees kan ek nogsteeds
Al ou liefdes briewe aan mylees
As jy deur die storms gaan
Sal ons liefde net bly staan
Die lewe is te kort om langer te kan wag
Oh, die wind dra al ons woorde
Tot diep hier in die nag
Ek weet jy wou seisoene
Van ons liefde laat verdraai
Maar saam het ons 'n beter kans
Soos by ons laaste dans
Ons laaste dans
Onthou jy die laat nag herfs vas-dans lag
Ek het besef dat ons gaan nooit weer
Ooit weer so kan wees
Soos die langer dae in lentes fees
Oh woah oh
Die lewe is te kort om langer te kan wag
Oh, die wind dra al ons woorde
Tot diep hier in die nag
Ek weet jy wou seisoene
Van ons liefde laat verdraai
Maar saam het ons 'n beter kans
Soos by ons laaste dans
Ons laaste dans
En laat vergeet van alles in die nag
Nou staan ek hier in die reën
En ek hoop dis 'n leun, dit net 'n leun
Ek sal nooit verstaan hoe dit gebeur
Ek sal net vergeet van al die seer
As jy dit verstaan
Sal ons liefde net bly staan
Die lewe is te kort om langer te kan wag
Oh, die wind dra al ons woorde
Tot diep hier in die nag
Ek weet jy wou seisoene
Van ons liefde laat verdraai
Maar saam het ons 'n beter kans
Soos by ons laaste dans
Ons laaste dans
Dis goed om vas te klou aan my gedagtes
Soos wat ek aan die winter volmaan idee klou
Ek sal nooit jou liefde kan vergeet nie
Weet net ek was nog nie gereed nie
Ek hoop na al jou vrees kan ek nogsteeds
Al ou liefdes briewe aan mylees
As jy deur die storms gaan
Sal ons liefde net bly staan
Die lewe is te kort om langer te kan wag
Oh, die wind dra al ons woorde
Tot diep hier in die nag
Ek weet jy wou seisoene
Van ons liefde laat verdraai
Maar saam het ons 'n beter kans
Soos by ons laaste dans
Ons laaste dans
Onthou jy die laat nag herfs vas-dans lag
Ek het besef dat ons gaan nooit weer
Ooit weer so kan wees
Soos die langer dae in lentes fees
Oh woah oh
Die lewe is te kort om langer te kan wag
Oh, die wind dra al ons woorde
Tot diep hier in die nag
Ek weet jy wou seisoene
Van ons liefde laat verdraai
Maar saam het ons 'n beter kans
Soos by ons laaste dans
Ons laaste dans
Credits
Writer(s): Dwayne Griffin
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.