Brakke Blaf (feat. Jack Parow)
Jy moet dansvloer toe, met die duiwel in jou sak
En bietjie dans moves doen in die middel van die nag
Sit die ligte af, spring 'n gat in jou matras
En jy blaas die fokken beat, tot die buurt brakke blaf

Check, check dis ek, Synth en Jack
Back om die plekke in stukke te rap
Jou aan jou brein te kom ruk en te trek
En jou laat verstuk aan 'n stukkende plek
Woef woef, die brakke is in
Met die kak wat jou uit jou hoë hakke laat klim
Die man wat die doef doef begin
En jou tot hoog in die takke laat klim
Slim, met elke ding wat ons drop
Laat die wysie in klim in jou kop
En die bass wat jou van binne befok
So meisie sit jou hanne weer op
Klop klop, wie's by die deur?
Wie het so laat in die aand arriveer?
Asseblief gaan weg, my kop is seer
Want Synthie en Jack het my ore verskeur

Tot die buurt brakke blaf
Tot die buurt brakke blaf, blaf, blaf, blaf, blaf
En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf
Vat 'n chill pill pêl, die baas is back
Om afrikaans terug te plaas in sy plek
Met meer kraak as 'n plaas se hek
Laat jou voete juk asof jy masels het
So, o fok bok hou jou asem op
Want pappa P laat jou asem stop
Jy kan altyd op my stasie stop
En saam met ons soos 'n klomp hasies hop
En almal vra my altyd raas my kop
Kan ek vir 'n slag iets basies drop
Ek laat die beat soos 'n blasie pop
Want niemand kan die kombinasie stop
Hier om nog 'n nasie op te fok
En julle fokken kinders op te laat skop
Lig jou glasie op, sit jou gat down
Want Die fokken boys is back in town

Credits
Writer(s): Synth Peter, Zander Tyler
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2025 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.