Da Bo Kry

Ek se ons gan meka Da Bo kry
Skyf die parties gou aside
Kom os hustle, en os grind
Tot op ons top is opi foodchain
Dai is heeltyd op my mind
Ek hoop alles loep soos dai

Tewyl hulle nog excuses kry
Werk ek my next move uit
Ek kan alles doen, jy
Gan vimy Dai Boe kry
Ek gan jou die proof wys
So wago laat ek move, way

Ek het al jare trug bewys
Dat ek oek n slice vani pie kan kry
Ek het an hard gewerk, my alles in it gesit
Sacrifices of sacrifices
Dai laat nagte op koue stages
En daityd betaal promoters nog n man met n "dankie dat jy gekom it F.u.zee"
Joh...
But dai het my foundation geset
Nowadays isi klong op dai
Praat met my manager van ek wieti van dai nie texts
Ma moeni my message vikeed vestaani
Disi n brag wat ek vangi
Ek try net wys dat wat jy insit
Jou kan elevate
Tot op levels wa
Dai selle mense
Wat af gekyk it
En jokes gemaakit
Oor jy beslyt it jy wil numbers maak
Backstage wil kom om pics te vat
En nou bra...
En nou moet jy smile en lag van hule support jou mos
Wat vani aande toe jy nog n laitie was
En dai selle hande klappe en os soek nog van dai Capitol F nodig gehad it
Joh
Da was nooit van dai nie
But nous hule eeste opi order list vi n limited edition Capitol-F_westcoast
Tshirt...

Ek se ons gan meka Da Bo kry
Skyf die parties gou aside
Kom os hustle, en os grind
Tot op ons top is opi foodchain
Dai is heeltyd op my mind
Ek hoop alles loep soos dai

Tewyl hulle nog excuses kry
Werk ek my next move uit
Ek kan alles doen, jy
Gan vimy Dai Boe kry
Ek gan jou die proof wys
So wago laat ek move, way

Ek hoop dat die Music vat vi my places
Wa deur os gan is net phases
Jy het jou journey en ek het myne
Os gan meka kry op hoer stages
Different paaie
Amal van os is tog special in iets
Die goal is dieselfde
Want amal Van os wil suksesvol wees
So os gan hustle en die werk in sit
Die mindset is meer important
Hies slange wat nou tussen os sit
Dais hoekom is eke so cautious
My boetas wil ek Samy opvat
As eke da kom wa ek wil staan
Ek move elke dag a level op
Jy moet worry wanne eke stil raak
Ek praat nie baie nie
Ek move net
Die aksie is dieper as woorde
Die ou ek is verlore
Beter weergawes is gebore
Os amal was onder
Toe os gebegin it
Ma dai is wat ons motivated bly
Ek wili quit as ek niks gebreik it nie
So ek moet kyk hoe ek my tyd gebruik
Goal getters gan os droom bereik
Os sal die antwoord in geloof in kry
Die tuwwe tye wat ons oor wil kry
Is hoe God vir ons Voorberei
Goal getters gan os droom bereik
Os sal die antwoord in geloof in kry
Die tuwwe tye wat ons oor wil kry
Is hoe God vir ons Voorberei



Credits
Writer(s): Franklin Floris
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link