Tweedehandse Hart
Maandag is om die draai my bene voel lam
Ek stap stadig met my skouers wat hang
Bring jou issues, bring jou pyn
Ek bring rose en maanskyn
Tyd verdwyn in hierdie straat waar jy bly
Onthou ek het nie veel nie, maar jy kan alles vat
Tweedehandse woorde met 'n tweedehandse hart
As ek nie 'n taxi kry nie sal ek duimgooi langs die pad
Dis 'n old-school meisie die met 'n tweedehandse hart
Tweedehandse hart
Tweedehandse hart
Ek is kwesbaar en ek sukkel om te staan
Daar's 'n storm in my hart wens jy verstaan
Bring jou issues, bring jou pyn
Ek bring ys en rosé
Kom ons verdwyn want dit raak donker hier om my

Sê net vir my wat jy wil hê
Of skryf vir my 'n brief as jy dit nie kan sê nie
Onthou, jy was altyd eerste daar
My net soos wie ek is aanvaar
Nou's jy die trotse eienaar
Van 'n tweedehandse hart

Credits
Writer(s): Richard Onraet, Tasche Susanne Burger, F Badenhorst, John Hunter Eddington Kennedy, Jo-lene Benade
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2025 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.