Storms (Lewens Probleme) (feat. Daylight Music & Keys By Zayne)

Is dit jou lewens probleme
Kry dit jou onder
Moenie nie swak word nie
Byt vat ry die storm

Kom bietjie hier wat maak hulle onse kund
Jy is so duurbaar vir my; lat eke hoor
Come and fill me in late hoor
Hiezie ore
Want ek kan mos sien aan jou gesig ha is n ding
Se my wat pla jou
Se my wat maak hulle jou
Ek weet jys touch but hou op suffer in silence
Even the toughest need ook nou en dan guidance

Want ek ken ook ONCE hai dae ek is hie ve jou
Ons is dan nou hoe lank braze ons is bloed by nou
Depression steek vat, skit hai twak af
Ok jyd geval (Staan op) Skit jouself af
Ja jy het gefail (So What) ruk jouself reg
(Ek Dink Ek Weet Nou Wat Hie Skut)

Is dit jou lewens probleme
Kry dit jou onder
Moenie nie swak word nie
Byt vat ry die storm
Niks hou verewig
Dit geld ook ve probleme
Ya jys nog lewend
Jy kan nog oorwin
Is dit jou lewens probleme
Kry dit jou onder
Moenie swak word nie
Byt vat ry die storm
Niks hou verewig
Dit geld ook ve probleme
Ya jys nog lewens
Jy kan nog oorwin

En Ek is Hie lat ons die ding nou praat
Nou reg maak, nou anie horings ONCE vat
En ek is daar is dinge jou uitie slaap uit hou
Bel my inie Middle vanie nag
Wie Gan Ve Jou Wat Maak
Wie Gan Ve Jou Wat Maak
Wie Gan Ve Jou Wat Maak
Al try en satisfy jy almal
Sal hulle mah altyd van jou swak praat
But I swak praatery by my gly veby
Ve sukke dinge is ek al voorbereid
Ek ken hai hater comments moenie luisterie bra
Hulle smaak jou Hunterscraig to dryw
As jy sukke dinge entertain
Brother ganie prejudism nooit verdwyn
Mense wat so leke saam jou lag
Kan ook leka van jou kak praat
Sorry but I had to say it straight
Soos in: Wat word van jou pay?
Isit jou saak
Eks by loan sharks isit jy wat betaal
Ek het dit nie gemaakie, Jy bly ve my vra
Is embarrassing jy bly met die comparisons
Jy bring my net depression
Gan Weg
Ek skit jou once af
Ok ek het geval, kou skit ek myself af
Ya ek het gefail, Kou ruk ek myself reg

Is dit jou lewens probleme
Kry dit jou onder
Moenie nie swak word nie
Byt vat ry die storm
Niks hou verewig
Dit geld ook ve probleme
Ya jys nog lewend
Jy kan nog oorwin
Is dit jou lewens probleme
Kry dit jou onder
Moenie swak word nie
Byt vat ry die storm
Niks hou verewig
Dit geld ook ve probleme
Ya jys nog lewens
Jy kan nog oorwin

Uh uh uh isit problem
Uh uh uh uh Onder
Byt byt jou die storm die storm
Uh uh uh isit problem
Uh uh uh uh Onder
Byt byt jou die storm die storm

Lewens problem
Kry dit jou onder
Moenie nie swak word nie
Ry net die storm
Niks hou verewig
Selfs jou probleme
Ja jys nog lewend
Jy kan oorwin
Lewens probleme
Kry dit jou onder
Moenie nie swak word nie
Ry net die storm
Niks hou verewig
Selfs jou probleme
Ja jys nog lewend



Credits
Writer(s): Tertuis Cuyler
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link