Jong Mense (feat. Bagas)
Ek hoop net jy kan sien wies by jou in donker dae
Wies daar van jou vriende
Wanneer dit voel asof jou lewe agter uit gaan
Maar ek belowe jou daar's iemand wat alles better maak
Want sy hand bring genesing
Aan sy kan is dit better kom ons gan
Ya ek jonk en jys jonk
Wat weet ons van die lewe nou eerlik
Alles dit wat ons will leer
Kom ons leer dit by die Here
Want hy's die allerhoogste
En hy is die weiste
Maak dit dan nie sin dat ons nah hom my luister
As ons enigsins will n kans staan hie byte
As ons eendag will ons begeertes beruik
En daar se ek dankie, dankie
Dankie dat die Here my gedra het so ver
Seen my ma en my pa
Al my vriende en familie
Aan satan wil ek se as n jong mens
Hou maar jou aanbod
Want God is al waarborg
Jong dames bly by God
Ons is almal God se kunders ek vra ve
Julle jong manne
Bly by die Here
Waar is al die jong mense
Bly by God
Eks myself jonk
My oor is dan die naaste aan my mond
So ek luister as ek se
Ons as jong mense
Ons moet bly by die Here
Tooo doo doo doo doo doo doo ooooohh
Tooo doo doo doo doo doo doo ooooohh
Ek het, van nie wil leer seker duisend keer
My kop gestamp
Onodig so baie tyd geWaste man
Eks net bly dat God kon my bereik want
Lekke tye was n tydelike setup van die duiwel
Om my net weg te kry van die hekke vanie hemel af
Nou kan ek getuig dat hai vinnger lengte lekkerte
Nie actually so lekke is met consequences by nie
Ok miskien glo jy nie ve my nie
Glo nie jy kan disappointments kry nie
Kom ek se jou iets, ons is jonk en so naive
Is net God se liefde wat ons nooit sal fail nie
Hai boyfriend, sal jou toekoms op mors in n oogwink
Hai girlfriend, kan jou goeie vordering to still dwing
Hai friende kring, sal jou some knie diep inie sop los
Self familie bring jou skade wat min vergaderings kan op los
So ve wie kan mens vertrou
Ja jy wonder en jy vra
Net Jesus Christus
Sy wonderlike naam
En ek dank die here ve my lewe
Gelewe op die gebede
Van my Ma en my Pa
Goeie vriende en familie
Aan satan sal ek se dat die jong mens weier jou aanbod
Want God is al waarborg
Bly by God, bly by God
Ek praat met elke jong dame
Selfs met al die jong manne
Ek vra ve, julle jong manne
Bly by, bly by die Here
Jesus Christus die allerhoogste
Ooohhhhhhhhhhhwww
Waar is al die jong mense
Bly by God, bly by God
Eks myself jonk, my oor is dan die naaste aan my mond
So ek luister as ek se
Jy moet luister wat hy se
Ons moet luister wat God se
Se
Yeahhhh yeaahhh yeahh eeehhhh
Yeahhh hee heeee hee hee hee hee
Jong Mense
Wies daar van jou vriende
Wanneer dit voel asof jou lewe agter uit gaan
Maar ek belowe jou daar's iemand wat alles better maak
Want sy hand bring genesing
Aan sy kan is dit better kom ons gan
Ya ek jonk en jys jonk
Wat weet ons van die lewe nou eerlik
Alles dit wat ons will leer
Kom ons leer dit by die Here
Want hy's die allerhoogste
En hy is die weiste
Maak dit dan nie sin dat ons nah hom my luister
As ons enigsins will n kans staan hie byte
As ons eendag will ons begeertes beruik
En daar se ek dankie, dankie
Dankie dat die Here my gedra het so ver
Seen my ma en my pa
Al my vriende en familie
Aan satan wil ek se as n jong mens
Hou maar jou aanbod
Want God is al waarborg
Jong dames bly by God
Ons is almal God se kunders ek vra ve
Julle jong manne
Bly by die Here
Waar is al die jong mense
Bly by God
Eks myself jonk
My oor is dan die naaste aan my mond
So ek luister as ek se
Ons as jong mense
Ons moet bly by die Here
Tooo doo doo doo doo doo doo ooooohh
Tooo doo doo doo doo doo doo ooooohh
Ek het, van nie wil leer seker duisend keer
My kop gestamp
Onodig so baie tyd geWaste man
Eks net bly dat God kon my bereik want
Lekke tye was n tydelike setup van die duiwel
Om my net weg te kry van die hekke vanie hemel af
Nou kan ek getuig dat hai vinnger lengte lekkerte
Nie actually so lekke is met consequences by nie
Ok miskien glo jy nie ve my nie
Glo nie jy kan disappointments kry nie
Kom ek se jou iets, ons is jonk en so naive
Is net God se liefde wat ons nooit sal fail nie
Hai boyfriend, sal jou toekoms op mors in n oogwink
Hai girlfriend, kan jou goeie vordering to still dwing
Hai friende kring, sal jou some knie diep inie sop los
Self familie bring jou skade wat min vergaderings kan op los
So ve wie kan mens vertrou
Ja jy wonder en jy vra
Net Jesus Christus
Sy wonderlike naam
En ek dank die here ve my lewe
Gelewe op die gebede
Van my Ma en my Pa
Goeie vriende en familie
Aan satan sal ek se dat die jong mens weier jou aanbod
Want God is al waarborg
Bly by God, bly by God
Ek praat met elke jong dame
Selfs met al die jong manne
Ek vra ve, julle jong manne
Bly by, bly by die Here
Jesus Christus die allerhoogste
Ooohhhhhhhhhhhwww
Waar is al die jong mense
Bly by God, bly by God
Eks myself jonk, my oor is dan die naaste aan my mond
So ek luister as ek se
Jy moet luister wat hy se
Ons moet luister wat God se
Se
Yeahhhh yeaahhh yeahh eeehhhh
Yeahhh hee heeee hee hee hee hee
Jong Mense
Credits
Writer(s): Robyn Olifant
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.