Woltrui

Sluk daai knop in
Voor jou huil jou weer kom breek
Vee daai traan af
Dit maak jou oë so bleek

Volg my, as jou voete in gee
My woltrui, sal jou beskerm van die reen
Jou veilig omvou

Smelt daai grafsteen
Jy hou heeltemal te lank aan dit vas
Vergewe, vergeet
Jys klaar geskuil in die nag

Volg my, as jou voete in gee
My woltrui, sal jou beskerm van die reen

Ek sê volg my as jou voete in gee
Hierdie woltrui sal jou beskerm van die reën
Jou veilig omvou

Vind jou waarheid
Daai doos gaan niks vir jou gee
Kom skeer my hart oop
Ek gee my als vir jou



Credits
Writer(s): Kirsten Schlebusch
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link