Olie Op My Vuur

Jy moet watch hoe jy my treat way
Jy moet wiet met wie jy praat
Want jou woorde sit nog vas
In my kop in soos a replay
Kan my nie briek nie, ook nie kraak
Nou stiek jy my ani brand
Asof jy Olie op my Vuur gooi

Jy moet wiet met wie jy praat
Want jou woorde sit nog vas
In my kop in soos a replay
Kan my nie briek nie, ook nie kraak
Nou stiek jy my ani brand
Asof jy Olie op my Vuur gooi

Die way eke nog oraait sal bly
Teen die negativity wat fight teen my
En die haters wat nog op my haat
Het jy an vergeet jy inspire my?
Ja eke notice,
Isj bly dat jy kan my aandag kry
Ek kyk na die bad sides
Wa ander moet ek inspirasie kry
Opinies gan Kom en wee gan
Meskien isit deel van die groottere plan
Soos eke verstaan
Die woorde wat hy se, stiek my ani brand
Is Olie op vlam
Het jy geweet dat jy inspire vir my
Motivate Sodat ek uit retirement bly
Jou woorde het my nog gevang op a Lyn
'n vissisie wat saam met 'n haai wil wil baklei
Ma jys uit my league uit
Wili eers nog kom tyd mors
Omte hate nog
Positivity is wat jy hie kry
Jou negativity is positives
As ek it trug gespeel it as a replay
Jy try my briek ma jy bou my op
So jy moet watch hoe jy my treat wat

Jy moet watch hoe jy my treat way
Jy moet wiet met wie jy praat
Want jou woorde sit nog vas
In my kop in soos a replay
Kan my nie briek nie, ook nie kraak
Nou stiek jy my ani brand
Asof jy Olie op my Vuur gooi

Jy moet wiet met wie jy praat
Want jou woorde sit nog vas
In my kop in soos a replay
Kan my nie briek nie, ook nie kraak
Nou stiek jy my ani brand
Asof jy Olie op my Vuur gooi

Ek wili nog focus op enemies
Want hulle bring negative energies
Gedink dat ek kan dit nie handle nie
Ma ek het gescore by Dai penalty
Ek Kani vibe voel, Hulle twyfel
Ek is oraait, Hie op my eie
Staan op side, Hie soos ek luister
Ek voel inspired deur die haters
Ek maak of eki sieni, ma'
Wies vesieke dat ek notice vat
Ek gan my self werk na punt
Jy gan nog trug Kom omte kom photo vat
Ek is hie net om nog foute te maak
En te kom leer da uit en te kan bou da aan
Is fases wat eke net nou deur gaan
Groei stap vir stap soos ek foute maak
Nooit sal ek wil gebattle it
Al my foute sal moes gehappen it
Laat ek vrugte pluk en kan benefit
Nuwe mindset, man ek step in it
Woorde kan ook sag slaan
Dieselfde tyd ook effective is
Jou opinie kan net krag dra
Die dag as ekit in perspective sit

Jy moet watch hoe jy my treat way
Jy moet wiet met wie jy praat
Want jou woorde sit nog vas
In my kop in soos a replay
Kan my nie briek nie, ook nie kraak
Nou stiek jy my ani brand
Asof jy Olie op my Vuur gooi

Jy moet wiet met wie jy praat
Want jou woorde sit nog vas
In my kop in soos a replay
Kan my nie briek nie, ook nie kraak
Nou stiek jy my ani brand
Asof jy Olie op my Vuur gooi



Credits
Writer(s): Tamlin Samuels
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link