Die Dae Van Die Ysterwiel Kruiwa

O, ek onthou nog daardie dae
Die dae met die ysterwiel kruiwa
O, hy stoot so swaar
En ons moes altyd help want die werk moet klaar

En daai ysterwiel was so swaar soos lood
En na skool moes ons kruiwa stoot
So krom, krom, so het ek't geloop
Die boggel op my rug is van kruiwa stoot

So het ons gestoot daardie dae
So het ons gestoot met daai kruiwa
Die stotery was swaar daai dae
Die dae met die ysterwiel kruiwa

So het ons gestoot daardie dae
So het ons gestoot met daai kruiwa
Die stotery was swaar daai dae
Die dae met die ysterwiel kruiwa

En ek kan nog vandag steeds my pa hoor
Hy sê "stoot daarvoor"
Ons is gewoond aan daai kruiwa
En praat jy teë, dan kry jy slae

En daai ysterwiel was vreeslik swaar
En ons klomp kindertjies vreeslik maer
Die son was warm, die sand was dik
Daar in die sandveld het ek leer buig

So het ons gestoot daardie dae
So het ons gestoot met daai kruiwa
Die stotery was swaar daai dae
Die dae met die ysterwiel kruiwa

So het ons gestoot daardie dae
So het ons gestoot met daai kruiwa
Die stotery was swaar daai dae
Die dae met die ysterwiel kruiwa

Ja, ek dink soms terug aan daardie dae
En wat het geword van daai kruiwa?
My kwaai pa, hy's lankal dood
Moeë daar bo moet hy kruiwa stoot
En vandag nog is daar fout met my kop
Die dokter sê ek lei aan kruiwa skok
En nooit sal ek ooit agter 'n kruiwa loop
Want ek het genoeg in my lewe gestoot

So het ons gestoot daardie dae
So het ons gestoot met daai kruiwa
Die stotery was swaar daai dae
Die dae met die ysterwiel kruiwa

So het ons gestoot daardie dae
So het ons gestoot met daai kruiwa
Die stotery was swaar daai dae
Die dae met die ysterwiel kruiwa

So het ons gestoot daardie dae
So het ons gestoot met daai kruiwa
Die stotery was swaar daai dae
Die dae met die ysterwiel kruiwa
Die dae met die ysterwiel kruiwa



Credits
Writer(s): Zirk Bergh
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link