Lied Van My Hart (Acoustic Version)

Die woorde oor my lippe
Kom sukkel sukkel deur
Die geluid van die spotters
So duidelik in my oor

Die storie wat ek vertel
Dis nie maklik nie ek sweer
Maar die storie is n werklikheid
Ek vertel dit weer en weer

Met die lied van my hart
Die melodie van my tong
Die liriek as my leier
Dis my storie dis my song

Ja die skrif is teen die muur
Ek praat met melodie
Skare sal moet luister
Dit is my song

Die woorde oor my lippe
Kom sukkel sukkel deur
Die geluid van die spotters
So duidelik in my oor

Die storie wat ek vertel
Dis nie maklik nie ek sweer
Maar die storie is n werklikheid
Ek vertel dit weer en weer

Met die lied van my hart
Die melodie van my tong
Die liriek as my leier
Dis my storie dis my song

Ja die skrif is teen die muur
Ek praat met melodie
Skare sal moet luister
Dit is my song

Woorde praat nie maklik nie
Maar sing sal ek sing
Die Liewe Heer is aan my kant
Met hom die boodskap sal ek bring

Met die lied van my hart
Die melodie van my tong
Die liriek as my leier
Dis my storie dis my song

Ja die skrif is teen die muur
Ek praat met melodie
Skare sal moet luister
Dit is my song

Met die lied van my hart
Die melodie van my tong
Die liriek as my leier
Dis my storie dis my song

Ja die skrif is teen die muur
Ek praat met melodie
Skare sal moet luister
Dit is my song



Credits
Writer(s): Jodi Jantjies
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link