Ek Kan

Is daar n droom wat in jou broei
Het jy n pasie wat wil vloei
Dink jy gedurig aan die
Vuur wat in jou gloei

Maar somtyds twyfel jy jouself
En wat jou drome kan behels
En vermy die paaie
Om daar uit te kom
Loop in sirkels rond

Los die twyfel en verstaan
Jy geskape met n plan
En jou drome heg daaraan
So gryp dit vas en staan jou man

Moet nie huiwer oor wat is
Die tyd is nou, daar skyn n lig
Die wereld benodig wie jy is
So verander wat van na ek kan

Partykeer verwar die lewe jou
Stemme wat skree dat jy sal vou
Gadagtes wat kom steel en
Jou ook wil verdruk

Maar vind gerus in wie Hy is
Hy gee jou gawes vir n plug
Gaan rus in Sy vrede en
Vind jou krag in Hom
Versterk vir die wat kom



Credits
Writer(s): Dewald Plessis
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link