Kuierleier
Ons is mos kuier leiers
Kuier leiers
Jy moet altyd sorg
dat jou vuur 'n bietjie hoër as buurman brand
Die musiek 'n bietjie harder,
die vastrap bietjie groter as syne stamp
Hier's dit lekker soos 'n cracker
maar langsaan gaan dinge maar agter toe
Vergeet van daai kant toe,
kom bietjie die kant toe, hier vat ons vorentoe
Oohoo, wat is die kans wat is die kans dat jy kan lekker kuier?
Wat is die kans wat is die kans dat ek en jy sal steier?
'n aand soos die, 'n aand soos die sal niemand mos kan weier?
Sal niemand mos kan weier
Ons is mos kuier leiers
Dans 'n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik
Groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk
As jy vir kuier leiers kyk
Hier klap ons treffer op treffer,
maar jy't nog nodig om spoed op te tel
Ek draai die volume op,
dit gaan nie somme stop, dit is aan, ou pel
Oohoo,
wat is die kans wat is die kans dat jy kan lekker kuier?
Wat is die kans wat is die kans dat ek en jy sal steier?
'n aand soos die,
'n aand soos die sal niemand mos kan weier?
Sal niemand mos kan weier
Ons is mos kuier leiers
Dans 'n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik
Groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk
As jy vir kuier leiers kyk
Hier hou ons groot konsert
Ons sakkie sakkie heel aand daar op blikvosperd
Kyk die' lekker spulletjie
Ons looi hom ja die aand is nog 'n vulletjie
Hierdie makietie
Niks gat hom briek nie
Niks gat hom briek nie
Ons is mos kuier leiers
Dans 'n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik
Groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk
As jy vir kuier leiers kyk
Ons is mos kuier leiers
Dans 'n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik
Groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk
As jy vir kuier leiers kyk
Ons is mos kuier leiers
Dans 'n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik
Groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk
As jy vir kuier leiers kyk
Kuier leiers
Jy moet altyd sorg
dat jou vuur 'n bietjie hoër as buurman brand
Die musiek 'n bietjie harder,
die vastrap bietjie groter as syne stamp
Hier's dit lekker soos 'n cracker
maar langsaan gaan dinge maar agter toe
Vergeet van daai kant toe,
kom bietjie die kant toe, hier vat ons vorentoe
Oohoo, wat is die kans wat is die kans dat jy kan lekker kuier?
Wat is die kans wat is die kans dat ek en jy sal steier?
'n aand soos die, 'n aand soos die sal niemand mos kan weier?
Sal niemand mos kan weier
Ons is mos kuier leiers
Dans 'n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik
Groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk
As jy vir kuier leiers kyk
Hier klap ons treffer op treffer,
maar jy't nog nodig om spoed op te tel
Ek draai die volume op,
dit gaan nie somme stop, dit is aan, ou pel
Oohoo,
wat is die kans wat is die kans dat jy kan lekker kuier?
Wat is die kans wat is die kans dat ek en jy sal steier?
'n aand soos die,
'n aand soos die sal niemand mos kan weier?
Sal niemand mos kan weier
Ons is mos kuier leiers
Dans 'n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik
Groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk
As jy vir kuier leiers kyk
Hier hou ons groot konsert
Ons sakkie sakkie heel aand daar op blikvosperd
Kyk die' lekker spulletjie
Ons looi hom ja die aand is nog 'n vulletjie
Hierdie makietie
Niks gat hom briek nie
Niks gat hom briek nie
Ons is mos kuier leiers
Dans 'n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik
Groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk
As jy vir kuier leiers kyk
Ons is mos kuier leiers
Dans 'n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik
Groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk
As jy vir kuier leiers kyk
Ons is mos kuier leiers
Dans 'n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik
Groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk
As jy vir kuier leiers kyk
Credits
Writer(s): Rouxan Cloete, Dirk Van Niekerk
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2025 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.