Vuil Vanderbijl - Live
Net buite vuil Vanderbijl, waar die tsotsi's om die hoekie skuil
En die kinders byt die honde, hulle het snorre om die monde
Dis vuil Vanderbijl, op 'n hoek sit 'n oom en skuil
Want sy vrou het hom verruil, vir 'n pak sigarette en Bleskop uil
Dis Saterdagaand en die volmaan
staan, maar so boer het ek nooit gesien
Daar's 'n Blesbok ram wat sy hare
kam, en om sy broek hang 'n mamba slang
Hy sê sy naam is Corné, maar ek moet nou ry
Hy wil gaan bou op Springbokvlei
Hy stuur my na Johan wat die slange
vang, en die Eland by sy stert op hang

Aan die gatkant van Vereeniging, ver in die ou-Transvaal
Waar die wilde-weste-winde waai, en die girls is al te fraai
Waar die ape dans, en die ganse gans
En die oom skree: "Blou Bul Bo!"
Dis die lekker wille "V-Town" die, ou, maar jy kan maar glo

NA-NA-NA ... NA-NA-NA-NA ...

Want sy vrou het hom verruil,
vir 'n pak sigarette en Bleskop ... Uil

Credits
Writer(s): Morake Refentse
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
- Bring Die Hoop Weer Terug - Live
- Hoe Lykit! - Live
- Juliet - Live
- Lê Bietjie Langer - Live
- Dans In Die Reën - Live
- Kom Maak Dit Groter - Live
- Dankie Vir Jou Liefde - Live
- Een Vir Een - Live
- Sexy Vi My - Live
- Die Berg - Live
All Album Tracks: Afrikaans is Groot 2018 (Die Konsert) [Live] >
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.