Altyd Jonk Bly - Live

Ons sit ons hande in die lig
ons laat ons glasse altyd vol bly
ons is wie ons is
ek en jy gaan altyd jonk bly

Wie gee om wat môre gaan bring
die lewe is te kort so spring met altwee voete in
hierdie werêld skuld ons niks nie
ons maak geen verskonings nie

Ons sit ons hande in die lig
ons laat ons glasse altyd vol bly
ons is wie ons is
ek en jy gaan altyd jonk bly

Ons lewe net vir nou
en ons gee nie om oor môre
ek en jy
ek en jy gaan altyd jonk bly

Ek en jy gaan altyd jonk bly

Wie gee om hoe môre gaan voel
die lewe is te kort om nie te sê wat jy bedoel
ek en jy sal alles moet gee
môre doen ons als net weer

Ons sit ons hande in die lig
ons laat ons glasse altyd vol bly
ons is wie ons is
ek en jy gaan altyd jonk bly

Ons lewe net vir nou
en ons gee nie om oor môre
ek en jy
ek en jy gaan altyd jonk bly

Ek en jy gaan altyd jonk bly

Môre doen ons als net weer

Ons sit ons hande in die lig
ons laat ons glasse altyd vol bly
ons is wie ons is
ek en jy gaan altyd jonk bly

Ons lewe net vir nou
en ons gee nie om oor môre
ek en jy
ek en jy gaan altyd jonk bly

Ons sit ons hande in die lig
ons laat ons glasse altyd vol bly
ons is wie ons is
ek en jy gaan altyd jonk bly

Ons lewe net vir nou
en ons gee nie om oor môre
ek en jy
ek en jy gaan altyd jonk bly

Ek en jy
ek en jy gaan altyd jonk bly

Ons sit ons hande in die lig
ons laat ons glasse altyd vol bly
ons is wie ons is
ek en jy gaan altyd jonk bly

Ons lewe net vir nou
en ons gee nie om oor môre
ek en jy
ek en jy gaan altyd jonk bly



Credits
Writer(s): Wasserfall Dewald Mathys, Rautenbach Danny
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link