Dinge Raak Warm

Sy pak die bul by die horings
Sê 'n ding net soos hy is
Sy's n meisie wat sal petrol gooi
Voordat sy die vuur blus

Sy sê ja, as jy vra
Of ons dit buiten toe moet vat
Sy's nie bang nie sy's nie skaam nie
Vir die sop om te spat

Sy is petrol, ek is vuur
Sy is braaivleis, ek's bier
Dinge raak warm
As ons eers langarm
Sy is petrol, ek is vuur
Sy's pure plaas en plesier
Dinge raak warm
As ons eers langarm
Dinge raak warm
As ons eers langarm

Jy sal sien sy weet
Presies wat sy doen
Jy's n kaart in haar hande
'N Game om te speel

Jy sal sien
Sy maak of jy die leisels het
Maar sy het jou om haar pinkie
Dit kan ek jou wet

Sy is petrol, ek is vuur
Sy is braaivleis, ek's bier
Dinge raak warm
As ons eers langarm
Sy is petrol ek is vuur
Sy's pure plaas en plesier
Dinge raak warm
As ons eers langarm
Dinge raak warm
As ons eers langarm

Dinge raak warm
Dinge raak warm
Dinge raak warm
As ons langarm

Dinge raak warm
Dinge raak warm
Dinge raak warm
As ons langarm

Dinge raak warm
Dinge raak warm
Dinge raak warm
As ons langarm

Dinge raak warm
Dinge raak warm
Dinge raak warm
As ons langarm

Sy is petrol, ek is vuur
Sy is braaivleis, ek's bier
Dinge raak warm
As ons eers lang arm
Sy is petrol ek is vuur
Sy's pure plaas en plesier
Dinge raak warm
As ons eers langarm
Dinge raak warm
As ons eers langarm

Sy is petrol, ek is vuur
Sy is braaivleis, ek's bier
Dinge raak warm
As ons eers lang arm
Sy is petrol ek is vuur
Sy's pure plaas en plesier
Dinge raak warm
As ons eers langarm
Dinge raak warm
As ons eers lang arm

Dinge raak warm
Dinge raak warm
Dinge raak warm
As ons langarm

Dinge raak warm
Dinge raak warm
Dinge raak warm
As ons langarm

Dinge raak warm
Dinge raak warm
Dinge raak warm
As ons langarm

Dinge raak warm
Dinge raak warm
Dinge raak warm
As ons langarm

Sy pak die bul by die horings
Sê 'n ding net soos hy is
Sy's n meisie wat sal petrol gooi
Voordat sy die vuur blus

Sy sê ja, as jy vra
Of ons dit buiten toe moet vat
Sy's nie bang nie sy's nie skaam nie
Vir die sop om te spat



Credits
Writer(s): Willem Nel
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link