lewe sis ewel

Gekerf vanaf 'n kultuur
Vrot met giftige manlikheid
Maar ek is nie so man nie
Ek kom vanaf 'n nasie
Met 'n Protestante werketiek
Maar ek kan nie minder omgee nie

Ek kan nie minder omgee nie
Ek kan nie 'n fok omgee nie
Ek kan nie 'n fok omgee nie

Ek kom vanaf 'n idee
Dualastiese menslikheid
Maar Ek is basies 'n boedis

Hulle bid in die kerk
Hulle bid in die kerk
Ek bid vir myself
Ek bid vir myself
Ek bid vir myself
Ek bid vir myself

Die las van die lewe
Is ons sin
Ons sin
Net soos die voorreg daarvan

Waansin waansin
Lewe sis ewel
Lewe sis ewel
Lewe sis ewel

Die las van die lewe
Is ons sin
Ons sin
Net soos die voorreg daarvan

Waansin waansin
Lewe sis ewel
Lewe sis ewel
Lewe sis ewel

Gebore aan die volk van sekerheid
Blindelings verplig
Vasberade van niks

Gegooi in middelmatigheid
Maar ek beweeg vooruit
Ek beweeg vooruit

Geslaan met die boek
Geslaan met die boek

Altyd opsoek
Altyd opsoek
Altyd opsoek
Altyd opsoek

Die las van die lewe
Is ons sin
Ons sin
Net soos die voorreg daarvan

Waansin waansin
Lewe sis ewel
Lewe sis ewel
Lewe sis ewel

En ek is my voorvaders se nalaatingskap
Hulle skaduwee hang soos 'n sekelmaan
Oor die onverwyderbare bloedvlekke op my hande
Maar ek is ook 'n kind van bevryding
Verantwoordelik vir myself en my vryheid
Hulle bloed loop dalk in my are en my onvermydelike voorreg
Kom van hulle dade
Maar wat ek is, is my eie skepping

Ek is my eie vervloekte god
Here, hoor my as ek skree

Die las van die lewe
Is ons sin
Ons sin
Net soos die voorreg daarvan

Waansin waansin
Lewe sis ewel
Lewe sis ewel
Lewe sis ewel

Die las van die lewe
Is ons sin
Ons sin
Net soos die voorreg daarvan

Waansin waansin
Lewe sis ewel
Lewe sis ewel
Lewe sis ewel



Credits
Writer(s): Werner Fitz Smith
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link