Een Vir Een
Ek wou nog altyd weet hoe jy sou lyk
Wat jy sou sê hoe jy vir my sou kyk
As jy hier langs my gestaan het
As die hemp wat jy aan het na my sou ruik
En as die merk van jou roete die sand saam my voete sal loop
Ek sal die blare bly afpluk een vir een tot jy sê jy's lief vir my
Tot ek in 'n see vol van dooie blomme staan
Totdat my hande nie meer langer voort kan gaan
Ek sal die velde bly deurstap een vir een tot jy sê jy's lief vir my
Al moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is
Een vir een vir een
Jy weet so goed soos ek dis al manier
Jy steek dit weg maar ek sal altyd hier bly
Want jou lyf se rigting
En jou hart se bedding van rose wat blom
En ek sal nie ophou my oë altyd op jou hou

Tot ek in 'n see vol van dooie blomme staan,

Dit raak moeilik om asem te haal
Groen is amper weg en alles raak vaal
Maar die blare raak min maar ek tel maar weer een vir een vir een
Want ek staan nog alleen

Credits
Writer(s): Johan Oberholzer
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.