Mal
"Ek is lief vir jou
Vir meer as twee jaar het ek niemand anders
En niks anders gedink as jy nie...
Elke dag"
As ek jou ooit weer sien
Het daai man, kind en huis jou ooit verdien
As ek op my eie staan
En ek wens die wêreld wil vergaan
En sou jy langs my lê (elke dag)
As ek nog net iets kon sê
Maar nou is ek alleen, ek wens jy wil vergaan
Sal jy dit ooit kan verstaan
Dit maak my, mal
Dit maak my, mal
Dit maak my, mal
Dit maak my, mal
Ek weet dis nou te laat daar's niks wat ons kan doen nie
Maar daar's nie vuur in jou hart as jy hom soen nie
Praat ek nou buite my plek
Ek weet nie
Is wat ek sê reg
Want ek's mos
Mal
Ja ek's mos, mal
Ja ek's mos, mal
Ja ek's mos, mal
"Ek wil maar net iets van hom maak, dis al
Ek het net probeer om hom te help
Maar dit was nie nodig nie, want hy is wat hy is
Hy was nog altyd goed genoeg vir my"
Wat lyk jy so vervreemd
Onthou jy die reuk in die lug en ek dog jy is die een
Was ek weg vir lank... ek weet nie
Dit voel vir my soos skande
En sou jy langs my lê (elke dag)
As ek nog net iets kon sê (elke dag)

Ek luister as jy praat
Al voel dit nou te laat
Ek dog jy sê jy's myne
Maar lyk my nou jy's syne
"Ma ek wil nie met hom praat nie"
Luister as ek praat
Of is dit nou te laat
Help dit nie wat ek sê nie
As jy my nie wil hê nie
Want ek's mos
Mal, ek weet nie
Mal, ek weet nie
Mal, ek weet nie
Mal
Want ek's mos mal

Credits
Writer(s): Darren Oates, Justin Oates
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.