Stompie
Is net slimmes as ek op die lyn is
Jy is 'n meme so jy is facebook famous
Vier en twintig uur whatsapp status
Eks 'n leeftyd se geur, jy is 'n maand se flavours
'N hashtag ek is soos 'n flashback
Old school die way ek op 'n vers werk
Sterk gevriet, maar is jou bene sterk
Is jou lyne duime is jou vloei die moeitewerd
Jy like likes, instagram
Ek fight mics, met my stem
Jou jam is soet dis 'n paper jam
Gmail scam ek delete soos spam
Baanbreker ek maak die aand beter
Gaan 'n ekstra myl en nog 'n ekstra meter
As die skoen pas, maak vas die veter
Of kick back relax en geniet 'n meester
Jul top vyf lys, tyd mors
Ek spieg vir jare en julle lyk dors
'N katvis want die fake byt nog
Ek deel verniet maar hulle skryf op
Twee duime tussen agt vingers
Standby vir as die krag min is
No caption needed, niks filters
Wil altyd wild is as hy gewild is
Slay queens want hul fokus op hul voorkoms
Die toekoms se hoekoms doof op hul oordrom
'N voicenote, maak seker almal hoor hom
Home alone, maar niemand wil nog oor kom
Niks data, I meen niks credit
You need selfies ek weet ek het dit
Gebore met dit, hul dink, ek se dit
Gevang in 'n selfoon stuck in bad habits
Jy is 'n meme so jy is facebook famous
Vier en twintig uur whatsapp status
Eks 'n leeftyd se geur, jy is 'n maand se flavours
'N hashtag ek is soos 'n flashback
Old school die way ek op 'n vers werk
Sterk gevriet, maar is jou bene sterk
Is jou lyne duime is jou vloei die moeitewerd
Jy like likes, instagram
Ek fight mics, met my stem
Jou jam is soet dis 'n paper jam
Gmail scam ek delete soos spam
Baanbreker ek maak die aand beter
Gaan 'n ekstra myl en nog 'n ekstra meter
As die skoen pas, maak vas die veter
Of kick back relax en geniet 'n meester
Jul top vyf lys, tyd mors
Ek spieg vir jare en julle lyk dors
'N katvis want die fake byt nog
Ek deel verniet maar hulle skryf op
Twee duime tussen agt vingers
Standby vir as die krag min is
No caption needed, niks filters
Wil altyd wild is as hy gewild is
Slay queens want hul fokus op hul voorkoms
Die toekoms se hoekoms doof op hul oordrom
'N voicenote, maak seker almal hoor hom
Home alone, maar niemand wil nog oor kom
Niks data, I meen niks credit
You need selfies ek weet ek het dit
Gebore met dit, hul dink, ek se dit
Gevang in 'n selfoon stuck in bad habits
Credits
Writer(s): Lorenzo Beukes
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.