Pappa Probleme

Hier's 'n lang vinger vir jou wat dink jy's nat kak
Wie't jou opinie gevra?
Vinnig om te tjank as iemand jou wil aan vat
Maar laat hom dink voor jy praat

"Maak oop, ek wil hier uit" word geskree terwyl ek
Loop hier in my slaap
Direk van trane en bloed op magte
Hier's demone in die huis vanaand

Pappa, pappa probleme
So seer ek sal net hardloop in die see in
Jou woorde sout op my sere
Pappa, pappa probleme

Jou stil stuipe skree my doof
Stokke en steune breek my bene
Ek weet die sin maak seer om woorde
Meer ek lewe in die hede
Vergeet verlede

"Maak oop, ek wil hier uit" word geskree terwyl ek
Loop hier in my slaap
Direk van trane en bloed op nagte
Hier's demone in die huis vanaand

Pappa, pappa probleme
So seer ek sal net hardloop in die see in
Jou woorde sout op my sere
Pappa, pappa probleme

Vir die eerste keer in twintig jaar raak my rowe gesond
My merk is gemaak
Ek hoef nie die polisie te bel nie, ek's op my eie missie
Sien my op die televisie
Ek's oor my

Pappa, pappa probleme
So seer ek sal net hardloop in die see in
Jou woorde sout op my sere
Pappa, pappa probleme

Pappa, pappa probleme
So seer ek sal net hardloop in die see in
Jou woorde sout op my sere
Pappa, pappa probleme



Credits
Writer(s): Tasche Susanne Burger, John Hunter Eddington Kennedy, Jo-lene Benade, Franco Schutte Du Toit
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link