Voor ons Sink

Onder strale van die son
Het jou hart voor my ontblom
En ek het besef hoe verlore ons is
Son, o son, skyn op my
Maak my vir altyd van die donker vry
Voor ons sink
Voor ons sink

Dis ons wêreld, ons planeet
Ons huis wat ons vergeet
Terwyl ons dryf op die water, so swaar
Dis Lisa se Klavier, wat speel rondom die vuur
Terwyl ons hande vashou in die nag
Is die wêreld werklik mal, of is ons te sag

My blommetjie kind
Jy vleuel soos die wind
Gee my net n kans om jou hart weer te vind
So helder en skaars, die kyk in jou oë
Gee my nog n stukkie van jou reënboog
Voor ons sink
Voor ons sink

Dis ons wêreld, ons planeet
Ons huis wat ons vergeet
Terwyl ons dryf op die water, so swaar
Dis Lisa se Klavier, wat speel rondom die vuur
Terwyl ons hande vashou in die nag
Is die wêreld werklik mal, of is ons te sag

Die woeste winde waai ons om
Maar ons hou aan, die sonskyn blom
Ons warrel en breek, die aarde beweeg
En steeds bly ons op die water sweef

Dis ons wêreld, ons planeet
Ons huis wat ons vergeet
Terwyl ons dryf op die water, so swaar
Dis Lisa se Klavier, wat speel rondom die vuur
Terwyl ons hande vashou in die nag
Is die wêreld werklik mal, of is ons te sag

Dis ons wêreld, ons planeet
Ons huis wat ons vergeet
Terwyl ons dryf op die water, so swaar
Dis Lisa se Klavier, wat speel rondom die vuur
Terwyl ons hande vashou in die nag
Is die wêreld werklik mal, of is ons te sag



Credits
Writer(s): Mariné Moffat
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link