Wie Se Hart Breek Jy Vanaand

Ek was dadelik gevang
In die nette wat hy hang
Weggesteek in sy woorde en sy kyk

Hoe kon ek nie geweet het
Te goed om waar te wees
Dat die duiwel net soos 'n engel lyk

En soos ek dieper val
Soek ek net vir 'n plek om vas te hou
Daar het so baie al
Voor my dieselfde deurgegaan met jou

Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë
En die bloed wat op jou hande was

Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand
Het die stories gehoor van die harte wat verloor
Is jou naam altyd eerste op die lys

En die een na die ander
Bly glo jy gaan verander
Weet nie joune is gemaak van ys
En soos sy dieper val sien ek
Hoe sy jou woorde almal glo

Jy het haar in jou kloue
Nog 'n bitter einde lê nou voor
Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand

Maar die kyk in jou oë
En die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand

Maar die kyk in jou oë
En die bloed wat op jou hande was

Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is, wie se hart breek jy vanaand
Vanaand

Wie se hart breek jy vanaand, vanaand, vanaand
Wie se hart breek jy vanaand
Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand

Maar die kyk in jou oë
En die bloed wat op jou hande was

Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand

Maar die kyk in jou oë
En die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand



Credits
Writer(s): Johan Oberholzer
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link