Ek het jou lief

Kan ek begin
Deur om te se
Ek wil my lewe lank met jou spandeer
Kan ek daan se
So opreg wat ek kan
Jy is die een aan wie my hart nou behoort
Voordat die son weer verdyn, en die aands lig verskyn
Voor jou jou hoof sag neerle, weet ek het jou lief
En sal ek ooit kan beskryf, my lewe met geen jy
Sou ek die man kon wees
Wat by jou sal wees
Kan ons, die wereld van ons afsny
Kom bly by my, aan my sy, ons is vry ek en jy



Credits
Writer(s): Lindi Delport, Wynand Delport
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link