Gemaak Vir Die

Die moment as eke stil raak
Dan praat a stem hie binne wat ek luister
Hy se my wat eke moet begin maak
Dais die rede ek is so creative
Die situasies wat ek in gaan
Bring music uit my uit soos ventilation
My ideas wat ek dink aan
Kan op eindig as a celebration
Die moment as ek it in action sit
Die moment wanne eke werk vir dit
Die plan is glad nie eers om op te gie nie
As ek iets moet gie sal it my beste is
Solank my music net effective
Ek sal vir altyd hieso active is
Ek wil my tyd kan invest in it
Soos ek my lewe in perspective sit
Ek is seker eks gemaak vir die
Ek hoop my mense kanit Sam my feel
Ek het drome wat ek asem gie
Da StruikelBlokke wamee ek moet deel
Ek weet Dai gan net a fase wies
It gan my bou tot ek die waarde sien
Die Music het vir my a naam gegee
En daarmee gaan eke die state vee

As jy gedink it ek is kla gerap
Dan het jy tyd om nog te reconsider
Dies die way ek my se kan se
Hies baie goedte wat ek feel hie binne
Amal vra wats die volgende step
Want ek is te besig met so klomp dinge
Ma finally het eke kla besef
Is music wat my deur die pyn gebring it

Voor ek nouwee gaan myself verloor
Vind ek myself wee tussen in
Elke plek wa ek a minus kry
Wil ek regtig try om a plus te bring
Tewyl hulle nog dink ek slaap
En planne my om my a kus te bring
Staan ek op, want ek het hard probeer
Om die lewe binne my in, trug te bring
Is magical wat ek met stilte maak
Dais wat ek soek en it is min gevra
Ekt vergekom as eke dink da aan
Eks super bless al het ek min behaal
Ek sien hoe die real ones minder raak
Ek kan voel hoe eke slimmer raak
Ek kan voel hoe die haters hate
Ma ek steri my nie want ek is min gepla
Lankal het ek begin minder praat
Express my net as ek numbas maak
Ek sal ma net laat my music praat
Stil bly Tewyl ek moves maak
Ek het a visisie wa ek bo staan
Ek wietie hoe nie but ek voel dat
Dinge gebeur met a doel, bra
Os leer wanne os loose, bra

As jy gedink it ek is kla gerap
Dan het jy tyd om nog te reconsider
Dies die way ek my se kan se
Hies baie goedte wat ek feel hie binne
Amal vra wats die volgende step
Want ek is te besig met so klomp dinge
Ma finally het eke kla besef
Is music wat my deur die pyn gebring it

As jy gedink it ek is kla gerap
Dan het jy tyd om nog te reconsider
Dies die way ek my se kan se
Hies baie goedte wat ek feel hie binne
Amal vra wats die volgende step
Want ek is te besig met so klomp dinge
Ma finally het eke kla besef
Is music wat my deur die pyn gebring it



Credits
Writer(s): Tamlin Samuels
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link